Login Here

Welcome to the Tarantulas.co.za forum!

Tell us and our members who you are, what you like and why you became a member of this site.
We welcome all new members and hope to see you around a lot!

at last

Rendering Error in layout Widget/Module: array_unshift(): Argument #1 ($array) must be of type array, null given. Please enable debug mode for more information.
More
15 years 10 months ago - 15 years 10 months ago #8196 by rhyno
at last was created by rhyno
:woohoo: :woohoo: at last at last my chilian rose het vanoggend op sy rug gaan le gereed te maak vir die molt wow ...eindelik na 1 jaar en half laas gemolt en 1 jaar laas geeet...kannie wag om huistoe te gaan nie :silly:

wonder hoe dit gaan lyk na 1 jr en half cool ne :P
Last edit: 15 years 10 months ago by rhyno.

Please Log in to join the conversation.

More
15 years 10 months ago #8197 by Spoq
Replied by Spoq on topic Re: at last
Gratzki! :D

When life gives you lemons, wing them right back and add some lemons of your own.

Please Log in to join the conversation.

More
15 years 10 months ago #8198 by Dieter
Replied by Dieter on topic Re:at last
doofie wrote:

:woohoo: :woohoo: at last at last my chilian rose het vanoggend op sy rug gaan le gereed te maak vir die molt wow ...eindelik na 1 jaar en half laas gemolt en 1 jaar laas geeet...kannie wag om huistoe te gaan nie :silly:

wonder hoe dit gaan lyk na 1 jr en half cool ne :P

Ek hoop net nie dis alles verby by die tyd wat jy by die huis kom nie! :D

Please Log in to join the conversation.

More
15 years 10 months ago #8200 by rhyno
Replied by rhyno on topic Re:at last
spyker wrote:

doofie wrote:

:woohoo: :woohoo: at last at last my chilian rose het vanoggend op sy rug gaan le gereed te maak vir die molt wow ...eindelik na 1 jaar en half laas gemolt en 1 jaar laas geeet...kannie wag om huistoe te gaan nie :silly:

wonder hoe dit gaan lyk na 1 jr en half cool ne :P

Ek hoop net nie dis alles verby by die tyd wat jy by die huis kom nie! :D

:blink: ja ek dink dit sal want dist was al vaoggend 7:00 op sy rug so ek neem aan teen huistoe tyd sal in nuwe klere wees :lol:

Please Log in to join the conversation.

Time to create page: 0.474 seconds
Powered by Kunena Forum